Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Vrydag, 16 April 2021
Hier is tans 97 663 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding • Hulp • Kontak Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Maria Goeppert-Mayer

Maria Gertrude Goeppert-Mayer (of Göppert-Mayer) (28 Junie 1906 – 20 Februarie 1972) was 'n Duits-gebore Amerikaanse teoretiese fisikus wat die kernskilmodel van die atoomkern voorgestel het en waarvoor sy die Nobelprys vir fisika ontvang het. Sy was die tweede vrou wat 'n Nobelprys vir fisika gewen het, die eerste was Marie Curie. In 1986 is die Maria Goeppert-Mayer-toekenning vir vroulike fisici in hul vroeë loopbaan tot haar eer gestig.

As 'n gegradueerde aan die Universiteit van Göttingen, het Goeppert-Mayer haar doktorale proefskrif geskryf oor die teorie van die moontlike twee-fotonabsorpsie deur atome. Destyds het dit gelyk asof daar min kans was om haar proefskrif eksperimenteel te verifieer, maar die ontwikkeling van die laser het dit moontlik gemaak. Die eenheid vir die twee-foton absorpsie-deursnit word vandag die Goeppert Mayer-eenheid genoem.

Maria Goeppert is met Joseph Edward Mayer, 'n chemikus, getroud en het na die Verenigde State verhuis, waar hy medeprofessor aan die Johns Hopkins-universiteit was. Sy het hier werk as assistent gekry en in 1935 'n belangrike artikel gepubliseer oor dubbele betaverval. In 1937 het sy na die Universiteit van Columbia verhuis waar sy 'n onbetaalde pos opgeneem het. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het sy aan die skeiding van isotope as deel van die Manhattan-projek in Columbia gewerk en saam met Edward Teller by die Los Alamos-laboratorium aan die ontwikkeling van Teller se "Superbom" gewerk.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Prince Philip in Berlyn, 2015

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die meter tussen 1960 en 1983 in terme van die lig wat van 'n kriptonisotoop af uitgestraal word, gespesifiseer is?

... dat die chemiese element en radioaktiewe edelgas radon, wat natuurlik uit die grond vrygestel word, beskou word as die belangrikste oorsaak van longkanker naas sigaretrook? Jaarliks sterf meer as 40 000 mense wêreldwyd aan longkanker wat deur radon veroorsaak is.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

16 April:

Vladmir Lenin

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Lede van 'n Chinese militêre erewag marsjeer tydens 'n verwelkomingseremonie
vir die voorsitter van die gesamentlike stafhoofde Vlootgenl. Peter Pace
by die Ministerie van Verdediging in Beijing, China.
'n Rooi Chinese erewag
Fotograaf: Stafsersant D. Myles Cullen (USAF), Maart 2007.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Eswatini • Lesotho • Mosambiek • Zimbabwe

Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië

Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika

Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne

Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede • Diere • Plante

Religie
Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid • Ekonomie • Politiek • Sport • Vervoer

Taal
Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Sielkunde • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde

Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål)‬ • Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk)‬ • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering